Radio SAM

Radio SAM

Sunday 30 August 2015

Rooi Bok Sokkie Events vzw - Afrikaans musiek

Saterdag 28 November gaan ons Langarm-Sokkie Dans in Hasselt!!! Van 20u tot 2u grin emoticon Trek jou gemaklike skoene aan en bring jou vriende en familie. Ons gaan dans en kuier in Afrikaans, en die DJ sal uitsluitend Afrikaanse hits speel van Bok, Riana, Steve, Kurt, Nadine, Die Campbells, Bobby, Karlien en nog baie meer... Rooi Bok Sokkie lede kry ook nog €5 korting op die inkomsprys! Naamlik €12.50 pp (€7.50 vir lede!) Skryf dit NOU in jou agenda 

No comments:

Post a Comment